Ramaphosa besoek Jagersfontein vandag

President Cyril Ramaphosa besoek vandag die Jagersfontein-Charlesville-area in die Vrystaat. Dit volg nadat drie mense gisteroggend dood is en vier steeds vermis word nadat ‘n myndam se wal gebreek en die oorstroming eiendom beskadig het. Nege huise is meegesleur en 20 is onherstelbaar beskadig. Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê die president is hartseer oor die tragedie: