Raadslid vra vir konsultasie voor wetswysingings

Walvisbaai landelike kiesafdeling se streeksraadslid, Donatus Tegako, sê voor wysigings aan die sodomiewet en seksuele oortredingswette gemaak word, moet die regering eers met die gemeenskappe konsulteer voor besluite geneem word. Geslagsaktiviste eis dat sodomie gedekriminaliseer word.