R100m vir opknapping van 30 polisiestasies

Die Suid-Afrikaanse minister van polisie, Bheki Cele, sê 100 miljoen Suid-Afrikaanse rand is bewillig om 30 polisiestasies in die land op te knap. Volgens Cele sal die fondse die stasies help om misdaad te bekamp en die vrede in gemeenskappe te herstel. Hy sê hierdie stasies is die gevaarlikste in die land, en stasiebevelvoerders sal tyd gegun word om uit die top-30 te kom: