R. Kelly ook in Chicago skuldig

Die R&B-sanger R. Kelly is in ‘n federale verhoor in Chicago skuldig bevind op ses van die 13 aanklagte teen hom. Dit sluit in die maak van kinderpornografie, sowel as die uitlokking van minderjarge meisies om seks met hom te hê. Die 55-jarige Kelly is vrygespreek van die manipulering van ‘n staatsverhoor oor kinderpornografie-aanklagte in 2008. Kelly is in Junie in New York tot 30-jaar tronkstraf gevonnis vir afpersing en sekshandel. Sy prokureur Jennifer Bonjean, sê haar kliënt beleef nou ‘n gevoel van verligting: