Quinton Steele Botes Atletiek-oefenkamp vind in Januarie plaas

Die 30ste Marathon Sugar Quinton Steele Botes Atletiek-oefenkamp word in Januarie aangebied. Die jaarlikse oefenkamp bied geleenthede aan jong aspirant-atlete om hul loopbane in atletiek te volg. Dit vind vanaf 9 tot 12 Januarie 2023 plaas. Organiseerder, Leonie van Rensburg gesels met Kosmos 94.1 Nuus.