Putin soek roebels vir sy gas…

Die Russiese President Vladimir Putin wil voortaan betaling vir sy gas in sy eie geldeenheid, die roebel, hê. Dit volg na streng sankies teen die land wat die roebel baie laat verswak het. Kosmos 94.1 Nuus het met die Suid-Afrikaanse ekonoom Chris Hart gepraat oor die stap deur die Russiese staatshoof.

Hart meen verder dat Putin wel die bepalings van kontrakte willekeurig kan aanpas… Hy verduidelik.