Putin sal nie Oekraïnse volk se wil breek nie

Lord Richard Dannatt, afgetrede Britse generaal, sê Rusland se aanvalle op die Oekraïne is elektriese infrastruktuur is daar om die wil van die Oekraïnse volk te breek. Maar Dannat sê, dit sal nie gebeur nie.