Putin probeer al Gorbachev se winste uitvee

Die Britse eerste minister Boris Johnson het met die media in Londen gepraat oor die laaste leier van die Sowjet Unie, Mikhail Gorbachev. Gorbachev is dood op die ouderdom van 91. Johnson betreur die huidige stand van sake in Rusland en sê alles wat hy vermag het, word nou uitgevee.