Putin keer vragskepe met koring voor

Die Europese Kommissie se president, Ursula von der Leyen, het kommer uitgespreek omdat Rusland se President Vladimir Putin skepe met koring in die Swartsee voorkeer. Oekraïne alleen verskaf meer as die helfte van die wêreldvoedselprogram se koring. Tussen 2018 en 2020 het byna ‘n derde van Afrika se ingevoerde koring uit Rusland gekom en sowat 12 persent van Oekraïne. Von der Leyen sê dit sal wêreldwyd ‘n uitwerking hê: