Proteas sien uit na T20-wêreldbeker

David Miller van Suid-Afrika sê hulle moet ‘n manier vind om hulle boul- en kolfwerk op dieselfde tyd te laat werk. Die Proteas speel vandag in Indore die derde en laaste T20-wedstryd teen Indië nadat hulle reeds die reeks verloor het. Dit is albei spanne se laaste wedstryd voor die Wêreldbeker in Australië. Miller sê die reeksnederlaag sal nie hulle moraal vir die wêreldskouspel beïnvloed nie: