Proteas sal moet sokkies optrek vir T20-wêreldbeker

Die Proteas se assistent-afrigter Enoch Nkwe sê die span moet baie verbeter vir die T20-wêreldbeker later vanjaar in die Verenigde Arabiese Emirate. Na die Een-dag Internasionale reeks in Ierland, skuif die aandag nou na die drie T20-internasionale wedstryde. Die eerste wedstryd word vanaand in Dublin gespeel. Nkwe sê hulle neem die T20-reeks teen Ierland ernstig op: