Proteas is gereed vir Engeland vandag

Suid-Afrika en Engeland pak mekaar van vandag in ‘n T20-reeks van drie wedstryde, ná ‘n onbesliste eendag-reeks. Die Proteas het ‘n oortuigende oorwinning behaal in die eerste eendagwedstryd, maar die tweede een het in ‘n vernederende nederlaag geëindig. Die laaste wedstryd het uitgereën nadat die besoekers goed begin het. Die eerste T20 sal vanaand in Bristol gespeel word. Die Proteas se plaasvervanger-kaptein, David Miller, glo in sy span: