Professor Kerina se begrafnis eers afgestel

Die begrafnis van wyle professor Mburumba Kerina wat vandag sou plaasvind is afgestel. Dit volg nadat die Ovaherero Tradisionele Owerheid ‘n dringende hofaansoek in die hoĆ«rhof in Windhoek gebring het om te verhoed dat hy in die grafheiligdom op Okahandja begrawe word wat vir Ovaherero-opperhoofde gereserveer is.