Pro-Life: Daar is hulp vir vroue in nood

NamPower en die Rehoboth-dorpsraad lig inwoners van Rehoboth in dat daar môre van agt-uur die oggend tot vier-uur die middag ‘n beplande kragonderbreking in die dorp sal wees. Die onderbreking word genoodsaak deur onderhoud wat kraglyne gedoen moet word. Tydens die onderbreking moet die kragtoevoer te alle tye as lewendig hanteer word aangesien die krag sonder vooraf kennisgewing her-aangeskakel sal word, sê die burgemeester van die dorp, Enrico Junias …