Privatiseer die hawens – WindeFebruary 2, 2024
Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, bepleit privaat sektor-beheer oor die land se hawens weens die voortgesette opeenhopings wat in- en uitvoere belemmer. Winde glo privatisering kan moontlik die uitdagings verlig en die hawe-stelsel verbeter: