‘Privaatskole moet nasionale regulasies volg’

Verskeie privaatskole in die Otjozondjupa-streek het die Namibiese onderwysminsiterie genader rakende die nuwe skoolkalender. Hulle wou weet of hulle die ou privaatskoolkalender moet volg, of die nuwe een wat deur die onderwysministerie voorsien is. Hulle het egter nie terugvoering van die onderwysministerie ontvang nie en sal die nuwe kalender van die ministerie volg. Ayesha Wentworth, direkteur van programme van die onderwysministerie, het aan bevestig dat nasionale regulasies gevolg moet word. Wentworth verduidelik aan Kosmos 94.1 Nuus.