Prins William vier 39ste verjaardag

Prins William vier vandag sy 39ste verjaardag. Hy het deelnemers aan ‘n pretdraf op die Sandringham-landgoed op Vadersdag verras deur die geleentheid saam met sy oudste kinders, prins George en prinses Charlotte by te woon. 


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *