prinkaanplaag kom weer – kenner

Kenners meen dat Namibië weer ‘n groot sprinkaanplaag in die somer kan ervaar sou daar nie erge koue voorkom wat die eiers kan verwoes nie. Die sentraal-noorde en verre Noorde het ook hulle eie plae beleef en tradisioneel word dit nie so koud tydens winter in die gebiede nie. Dr Gerhard Verdoorn, ‘n Chemiese Spesialis in landbou in die buurland gesels meer in diepte hieroor.