Namibiese handelsbalans-tekorte groei

Die Namibiese se totale handelsbalans het met 37,8 persent tot 14,1 miljard Namibiese dollar in Mei 2021 afgeneem vergeleke met 16 miljard Namibiese dollar in April. Dit is volgens die handelsbulletinverslag van die Namibiese Statistieke Agentskap van Mei. Die verslag toon dat die handelsbalans van die land in ‘n tekort van 3,2 miljard Namibiese dollar gehad het weens die tekorte van 143 miljoen Namibiese dollar wat in April aangeteken is en 1,2 miljard Namibiese dollar in Mei 2020. Plaaslike ekonoom Cons Karamata het met Kosmos 94.1 Nuus praat.