Presidentspaar bedank almal vir wense

Die Namibiese president Hage Geingob het Namibiërs en wêreldleiers vir al die beterskapwense bedank na hy en die eerste dame Monica Geingos in isolasie was nadat hulle positief vir die Covid-19 virus getoets het. Hy bedank ook Stigterspresident Sam Nujoma vir sy mooi brief vir sy spoedige herstel.  


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *