President van Krieket Namibië prys die Eagles

Die president van Krieket Namibië, dr. Rudie van Vuuren het gereageer op die oorwinning van Namibië se senior A-krieketspan teen die Irish Wolves. Die Eagles het vandag by Wanderers die laaste van drie T20-wedstryde in die Castle Lite-reeks teen die besoekende Irish Wolves met agt paaltjies gewen met 19 balle nog oor. Die Eagles is dus die wenner van die reeks met twee oorwinnings en een nederlaag. Van Vuuren is aan die woord…