Powell is teverde met Blitsbokke

Die Blitsbokke se Hoofafrigter, Neil Powell, het die vertoning van sy spelers geloof na die afhandeling van Rugby Afrika se Solidariteit-Seweskamp in Stellenbosch in die Boland. Die Springbok Sewes het met hul twee spanne, SA 1 en SA 2, teen Kenia, Uganda, Zimbabwe en die SAS Sewes Akademie meegeding, met laasgenoemde wat heel bo geëndig het. Powell sê die wedstryde teen Kenia, wat ook vir die Olimpiese Spele gekwalifiseer het, het die nodige fisieke en geestelike uitdagings gebied…