Popcru ontken salarisooreenkoms met ANC-regering

Die Suid-Afrikaanse polisie- en gevangenes-vakbond Popcru sê hy het geen nuwe salarisaanbod met die regering onderteken nie. Dít volg te midde van die hervatting van die salarisonderhandelings in dié staatsdienssektor. ‘n Aantal vakbonde het die regering se aanbod van ‘n verhoging van 1,5 persent verwerp. Die aanbod maak ook voorsiening vir ‘n nie-pensioengewende kontant-toelae vir alle werkers, van 978 Namibiese dollar per maand vir ‘n jaar. Richard Mamobolo van Popcru sê hulle konsulteer nog met hul lede oor die aanbod: