Politieke ontleder sê kiesers het vertroue in ANC verloor

‘n Politieke ontleder aan die Universiteit van Suid-Afrika sê die feit dat die ANC minder as 50 persent van die nasionale stemme in vanjaar se plaaslike regeringsverkiesing op hom kon verenig, dui daarop dat baie kiesers vertroue in die regerende party verloor het. Die ANC het vanjaar slegs 46 persent van die nasionale stemme ingepalm. Ons Kaapse korrespondent, Fritz Platt …