Polisie sê oor skietery op Swakopmund

Die Erongo-polisie het bevestig dat die slagoffer van Maandagmiddag se skietery op Swakopmund ‘n buitelandse burger is. Die 53-jarige Nederlander se naam word weerhou omdat sy familie nog in kennis gestel moet word wat deur diplomatieke kanale gedoen moet word. Inspekteur Ileni Shapumba, het meer besonderhede…