Polisie met die jongste oor die rooftog op WalvisbaaiSeptember 26, 2021
Die Namibiese polisie het die jongste bekendgemaak oor gister se rooftog op Walvisbaai.Inspekteur Ileni Shapumba van die Erongo-streek het meer besonderhede aan Kosmos 94.1 Nuus gegee en die publiek gevra om enige inligting hieroor aan die polisie te verskaf.