Pohamba het sukses met uitsetting van plaaswerker

Die voormalige president, Hifikepunye Pohamba het in die hoërhof geslaag om ‘n uitsettingsbevel te kry teen Alfred Kairiseb en sy vrou, Amanda. Die saak sloer reeds ‘n geruime tyd het ook in die Nasionale Vergadering ‘n draai gemaak. Yanna Smith het die besonderhede.