Plundery het reeds in KZN begin

Plunderaars het probeer voordeel trek uit die vloede in KwaZulu-Natal. Twaalf verdagtes sal na verwagting in die landdroshof in Umlazi in KwaZulu-Natal verskyn vir inbraak en die besit van gesteelde eiendom. Dit volg nadat ‘n groep gemeenskapslede laasnag by twee sake-ondernemings in Umlazi ingebreek het. Die woordvoerder van die polisie, Nqobile Gwala, sê die verdagtes het kruideniersware en elektriese toebehore gesteel: