Plaaswerkers word vandag wêreldwyd bedank

Vandag is die Internasionale Plaaswerkersdag. As dit nie vir boere en hul plaaswerkers was nie, het ons nie kos op ons tafels gehad nie. Danie van Vuuren van die Landbou-werkgewersvereniging het met Kosmos 94.1 Nuus oor die jongste verslag van plaaswerkers se lone gesels.