Plaaslike pluimveebedryf groei uiters goed

Byna alle sektore is deur die swak ekonomie en Covid-pandemie geraak, die pluimveebedryf ingesluit. Ondanks die Covid-pandemie, sê Bertha Ijambo, ‘n landbou-ekonoom van die Namibië Opkomende Pluimveeboere-vereniging, het die pluimveebedryf gegroei en al hul verwagtinge oortref. Sy verduidelik aan Kosmos 94.1 Nuus.