Plaaslike kenner sê oor Russiese reserviste

Die woordvoerder van die Kremlin het ‘n verslag ontken van ‘n geheime klousule in Russiese President Vladimir Putin se afvaardiging oor die gedeeltelike mobilisering vir een miljoen reserviste om gelys te word om in die Oekraïne te veg. Die Russiese verdedigingsministerie sê sowat 300 000 reserviste gaan opgeroep word en dat hulle oorlogdeskundiges moet wees. Volgens die verdedigingsministerie het Rusland 25 miljoen reserviste. Suid-Afrikaanse politieke analis, dr. Charles Sinkala, deel sy mening in dié verband met Kosmos 94.1 Nuus.