Plaaslike bloubessie-produksie vorder baie goed

Die Suid-Afrikaanse bessie-organisasie Berries ZA sal na verwagting vanjaar 25 000 ton bloubessies uitvoer, wat 10 000 ton meer is as verlede seisoen. Die Europese Unie het die Verenigde Koninkryk verbygesteek as die grootste ontvanger van Suid-Afrikaanse bloubessies. Albert Basson die Beleggings Bestuurder by Königstein Capital in Windhoek, die plaaslike bloubessie produsent gesels met Kosmos 94.1 Nuus oor Namibiese produksie…