Pikkewyne onder die loep in vanaand se Bewonder & Bewaar

In vandag se episode van ‘Bewonder en Bewaar’ bestee aanbieder Bonné de Bod tyd op die klein onbewoonde eiland in die Atlantiese Oseaan aan Suid-Afrika se Weskus. SANCCOB pikkewyn-navorser Albert Snyman, is ongelooflik passievol oor die pikkewyne wat hy met mikroskyfies of transenders toerus. Albert deel ook sy insig oor die lewe en uitdagings wat hierdie seevoëls in die gesig gestaar. Skakel in vir ‘Bewonder en Bewaar’ vanaand om agt-uur op kykNET kanaal 144, DStv.