Phala Phala-verslag moet, vandag bekend, moet openbaar gemaak word

Die African Transformation-beweging sê hy glo President Cyril Ramaphosa moet antwoorde verskaf oor die Phala Phala-skandaal. Die Artikel 89-paneel wat moes vasstel of ‘n ampsklag teen die president ingestel moet word in verband met die diefstal op sy Phala Phala-plaas in Limpopo, oorhandig vandag sy verslag. Die paneel is aangewys nadat die beweging ‘n mosie van wantroue teen Ramaphosa ingedien het. Die beweging se woordvoerder, Zama Ntshona, sê die verslag moet openbaar gemaak word: