Pfizer ondersoek na tieners se newe-effekte

Amerikaanse owerhede ondersoek die moontlikheid dat inflammasie van die hartspier ‘n seldsame newe-effek is van Pfizer se Covid-19-entstof onder tieners. Sewe tienerseuns tussen 14 en 19 het dit opgedoen, berig internasionale media.