Petrolprys onveranderd in Namibië, styg in buurland

Terwyl die petrolprys in Namibië vir Mei onveranderd bly en die dieselprys daal, sal die petrolprys in die buurland styg. Die groothandelprys van diesel word om middernag in Suid-Afrika verlaag, maar petrol se prys styg met 37 sent ‘n liter, terwyl die prys van lampolie sal daal. Robert Maake van die Suid-Afrikaanse die departement van minerale en energie….