Petisie eis Jeff Bezos moet in die ruimte bly

‘n Petisie op Change.org wat aanvoer dat Amazon se Jeff Bezos verhoed moet word om na die Aarde terug te keer ná sy ruimtereis in Julie, is al deur meer as 25 000 mense onderteken. Die petisie is verlede week van stapel gestuur.