Personeel moet opgelei word in kuberveiligheid

Buiten die ouditeursfirma BDO se risiko- en bewustheidsopleidingskonferensies wat hulle aanbied, wil hulle die publiek waarsku oor die gevare van kubersekuriteit, veral tydens Kubersekuriteit Bewusmakingsmaand in Oktober. Nicole Dreyer, bemarking- en kommunikasiebestuurder van BDO, sĂȘ personeel moet opgelei word in kubersekuriteit.