Pensioenaris, 82, doodgeslaan, beroof

Die polisie in Windhoek het meer besonderhede bekend gemaak oor die roof en moord van ‘n 82-jarige vrou in haar huis in Kramersdorf in Swakopmund. ‘n Elektrisiën wat werk vir haar sou doen het vanoggend by haar huis aangekom en kon geen antwoord kry nie. Hy het haar dogter ontbied. Inspekteur Elifas Kuwinga, Woordvoerder van die Namibiese polisie in die hoofstad het die besonderhede…