PDM vra in NV oor wetgewing van sintetiese brandstowwe

Die Popular Democratic Movement se skaduminister van finansies, Nico Smit, het vandag die minister van myne en energie, Tom Alweendo, in die Nasionale Vergadering gevra oor die regering se plan van wetgewing oor sintetiese brandstowwe wat alles sal beheer wat met groen waterstof en ander sintetiese brandstowwe verband hou. Alweendo het sy antwoord só verwoord …

https://iframe.iono.fm/e/1247781