PDM bespreek armoedevlakke in sekere streke in NV

Die Popular Democratic Movement se parlementslid, Kazeongere Tjeundo het die 2021 Namibiese Multi-dimensionele Armoede-indeks vandag in die Nasionale Vergadering bespreek. Die vlak van armoede in sommige streke dui volgens die 2018 Namibië Arbeidsmag-opname aan dat Ohangwena, Kunene en Kavango-Wes in die top-ses streke is wat die hoogste deel van ekonomiese onaktiewe bevolkings in die land het. Die opposisiseleier McHenry Venaani stem saam met sy parlementslid …