PDM stig wetgewende kantoor

Die president van die PDM-party McHenry Venaani het die aanstelling van twee navorsers bekend gemaak. Volgens Venaani, sal die twee werksaam wees by die party se wetgewende kantoor. Kosmos 94.1 Nuus het met Venaani se woordvoerder, Roberto Dirkse gepraat oor die aanstellings.