PDM ondersoek sy raadslid vir ‘Statebondspele-skema’

‘n Omstrede skema deur die PDM se raadslid vir die Katutura-sentraal kiesafdeling Vezemba Rodman Katjaimo het skeef geloop en wenkbroue laat lig. Die skema was volgens berigte ‘n besoek aan Birmingham, Engeland vir die Statebondspele en Katjaimo het 65 000 Namibiese dollar per persoon gevra wat aan hom betaal is. Die eerste groep was in Dubai gekeer en blykbaar sê hy nou net tien ander gaan reis maar hy is volgens berigte 12,9 miljoen dollar betaal. Bronne meen die party-president McHenry Venaani het ‘n ondersoek gelas maar, die party is steeds in ‘n verleentheid. Die sekretaris-generaal Manuel Ngaringombe het die jongste.