PDM-leier praat by Afrika Parlement

Die leier van die Popular Democratic Movement McHenry Venaani het op die tweede dag van die Pan-Afrika Parlement, gesê wedersydse respek geld vir die groei van enige organisasie wêreldwyd. Die Pan-Afrika Parlement staan ook bekend as die Afrika Parlement, die wetgewende liggaam van die Afrika-unie. McHenry Venaani.