Partygate gaan nie net weggaan nieApril 22, 2022
‘n LP van die Britse Konserwatiewe Party Thobias Ellwood, sê die Partygate-skandaal gaan nie weg gaan nie en die party sal die kwessie moet aanspreek en doeltreffend hanteer. Sy kommentaar kom terwyl die premier, Boris Johnson op ‘n amptelike besoek aan Indië is.