Parlementslede moes selfone geweier het  

Reaksie word ontvang op berigte dat lede van die Nasionale Vergadering selfone ontvang het en kon kies tussen ’n Apple iPhone en Samsung-foon. Kosmos 94.1 Nuus het kommentaar van die oud-parlementslid, Henk Mudge gekry, wat geskok was dat die lede nie hierdie aanbod geweier nie….