Pandemie: privaatsektor moet hand bysit

Die Namibiese Kamer van Handel en Nywerheid het ‘n beroep op besighede en lede van die publiek gedoen om alles in die stryd te werp om die Covid-pandemie te bekamp. Die privaatsektor het volgens die kamer ‘n groot rol om te speel. Die president van die kamer, Bisey Uirab het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.