Pandemie ontbloot uitdagings van gestremdesFebruary 17, 2022

Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies Antonio Guterres sê die afgelope twee jaar tydens die pandemie het die regte van gestremdes weer na vore gebring. Guterres sê dit begin by toegang tot hoë-kwaliteit onderwys en ordentlike werksgeleenthede.