Pad tussen Aussenkehr en Rosh Pinah heropen

Die Paaie-owerheid het die heropening van die distrikspad 212 tussen Aussenkehr en Rosh Pinah aangekondig. Die pad was erg beskadig weens swaar reën wat vroeër die jaar ontvang is. Hileni Fillemon, die woordvoerder van die Paaie-owerheid, gesels met Kosmos 94.1 Nuus.