Paaie in Gauteng op word opgradeer

Die LUR vir Openbare Vervoer en Paaie-infrastruktuur in Gauteng, Jacob Mamabolo sê die provinsiale regering onderneem die opgradering van paaie en rehabilitasieprojekte ter waarde van miljarde rand in die Sedibeng-distriksmunisipaliteit. Volgens Mamabolo word die padprojekte ten volle deur die departement gefinansier en is bedoel om beweeglikheid te verbeter, landbou-ontwikkeling te ondersteun asook om bykomende toegangspunte by te voeg om onder andere verkeersopeenhoping te verminder: